Upington Hoërskool is weereens hierdie jaar bevoorreg om leerders in die verskeie Griekwa-spanne te hê. Mnr J Slabbert vergesel dan ook die Cravenweek week span te Kearsney College in Durban. Ons is trots op die seuns en wens hul alle sterkte toe.

Cravenweek:  (foto heel bo)
Voor: D Walters, J Slabbert (Afrigter), C de Jager, J Terblanche
Agter: W Cloete, I Lombard, H Kotzè, B Coetzee.

UPINGTON HS AKADEMIEWEEK

Akademie week: (foto bo)
Voor: J Simon, J Koegelenberg
Agter: L van der Merwe, T van Zyl, E Noeth

UPINGTON HS GRANT KHOMO

Grant Khomo: (foto bo)
Agter: H Kotzè
Middel: V Scholtz, J Fisher
Voor: H Harper

UPINGTON HS VALKE

Valkeweek: (foto bo)
Agter: L van Wyk, B Engelbrecht, H Kotzè
Voor: B Duvenhage, E Willemse, FC van den Heever, H Nell