Inge Wessels, van Hoërskool Upington, is verkies as Kaptein van die Onder 16 Noordkaap Platteland Hokkiespan. Sy is beslis `n aanwins vir die span en `n besondere leier. Geluk en sterkte met julle wedstryde. Ons is trots op jou prestasie.