Tyler Beling van Hoërskool Fichardtpark Landloop Prestasie

Tyler Beling van Hoërskool Fichardtpark skitter in Landloop Kampienskappe 

Tyler Beling, `n leerder verbonde aan Hoërskool Fichardtpark behaal `n derde plek tydens die SA O/19 Landloop Kampioenskappe in Potchefstroom op 9 September 2017.