Sien aangeheg die foto van ons tweelinge wat die jaar ingeskryf is by Willem Postma skool.  Hulle is almal nuwe leerder vir 2017 en is in gr 1.

Van links:  Wian Geldenhuys, Gerdus Geldenhuys, Riana Fourie en Dalene Fourie.