Twee van Hoërskool Witteberg se rugbymanne was vanjaar ingesluit in die Griffons Cravenweek span. Hulle is van links; Daniël Jordaan en JW Meades. JW het vir homself `n Leeu kontrak los geslaan en sal sy rugbyloopbaan in 2018 by die Goue Leeus voortsit.