Henco Venter (links) en Ernst Nebe (regs) is na die o/16B Cravenweek ingesluit in ‘n Toernooispan wat na Ierland gaan toer.