Die volgende twee dogters van Hoërskool Sentraal is die vakansie op die Nasionale Toernooi aangewys as deel van die Top 35 netbalspelers in die land.

Links: Zelda Jordaan      (0/17 Hoofdoel)

Regs: Coreen Hechter  (0/16 Hulpdoel)