Tumi Mokoena van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die o/16-Winter games wat in Durban aangebied is, vir die Nasionale o/16-netbalspan gekies.