Die ope A seuns van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem wen die liga vir 2017. Baie geluk aan hierdie seuns met die prestasie. Foto: Links na regs. Stéfan du Plooy, Johan Barnard, Zack Hatting en Hendrik janse van Rensburg.