Die Astronomiespan van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem het die Vrystaatfinaal van die SAASTA Astronomie vasvrae gewen. Hierdie Truidjies sal die Vrystaat en hulle skool eersdaags op nasionale vlak verteenwoordig. Foto: Dirk Bertram, Xander van Staden, Janko Lubbinge en Raymond High.