O/13A Zack Hatting, Hloni Mokoena.

Baie geluk aan die volgende seuns van laerskool Truida Kestell in Bethlehem, wat in onderskeie Oos-Vrystaat krieketspanne opgeneem is.

 

O/13B Connor Nel, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead, Jake Landman, Christiaan Schoonraad.

O/11A Ryno Hatting, Stefan Meintjies, Tshepo Motloung, Lesego Mosikili.

 

 O/11B Jeandré Ferreira, Stéfan du Plooy, Xander Bakker.