Die astronomie span van die laerskool Truida Kestell op Bethlehem reik na die sterre. Hierdie span behaal 9de plek op die nasionale rondte van die astronomie vasvra. Baie geluk. Foto (agter) Mnr. M Opperman, (voor) Xander van Staden, Dirk Bertram, Me N de Jager, Raymond High en Janko Lubbinge.