Baie geluk aan die volgende seuns wat in die Griffons onder 13-spanne ingesluit is. Johnny Willis (A-span), Neo Mashiane (B-span), Ludich Reynecke (B-span), Jake Landman (C-span) en Sev Oosthuizen (A-span). Truidjies is trots op julle!