Theané Rautenbach, ‘n graad 12 leerling van Hoërskool Reitz, is ingesluit in die 0/17 “Triathlon-Vrystaatspan”.

Sy neem op 19 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel, wat by Aldam gaan plaasvind.