Wilinda Botha, Top presteerder by Hoërskool Vrede slaag matriek met 7 onderskeidings. Wilinda was ook 2016 se algemene en akademiese Dux leerling van Hoërskool Vrede