Die top drie leerlinge (Gr.12), na die eerste kwartaal, van Hoërskool Reitz is op die foto bo van links:

Marieta van Tonder (2de plek), Armand Pretorius (1ste plek) en Salumé Heymans (3de plek)