Die volgende tennisspelers van Welkom Volkskool het puik presteer deur  in die Noord-Vrystaat B spanne opgeneem te word.

Op die foto bo:

Van links na regs: Donovan Mouton (0/10), Bianca Kellerman (0/14), Megan Nel (0/14) en Juandre Bezuidenhout (0/12).

Voor: Carli du Plessis (0/10)