Suster Mossie Fourie van die Niereenheid hier in Bethlehem, het kom kuier om die leerders bewus te maak van die belangrikheid van hul niere en dat Nasionale Nierbewusmakingsdag op 10 Maart 2016 plaasvind.