Dendre Aucamp van  Sentrale Volkskool Kroonstad  het tydens die Kroon atleteikbyeenkoms op 10 Februarie  twee nuwe rekords  verbeter  . 

Hy het  die rekords verbeter  vir 75 m hekkies  S /12 asook 150m hekkies S/12 waar hy uitstekende tye opgestel het en daardeur reeds vir SA’s gekwalifiseer het in die items.