Baie geluk aan Tian Zietsman wat die besonderse prestasie verlede naweek in Durban behaal het.

Baie sterkte met die Commonwealth Spele wat in Port Elizabeth gaan plaasvind.

Jy het baie hard gewerk hiervoor en ons Gimmies is baie trots op jou.