Tydens Sentrale Volkskool Kroonstad se prysuitdeling het Dendré Aucamp die beker ontvang vir die Sportman van die jaar.