Jandré van der Merwe (op die foto bo), van die Hoërskool Reitz is as Sportman van die jaar (Binneskool sport) aangewys, tydens die prysuitdelingsfunksie van die laerskoolafdeling.