Die volgende JF-spelers is ingesluit in die D o/14-Suid-Vrystaat hokkiespan:

FOTO ONDER:  v.l.n.r:  Elani Swanepoel (o/14B) , Zelmari Pretorius (o/14A) en Annamé Fourie (o/14A)

JF SUID VRYSTAAT HOKKIE O14D

 

Die volgende JF-spelers is ingesluit in die S o/16-Suid-Vrystaat hokkiespan:

FOTO ONDER:  V.l.n.r:  Xander Kotzé (o/18B-oefengroep) , Karel van Heerden (o/16C) ,

Zandré Pretorius (o/16C) , Michael Osborne (o/16B) en Hanro Taylor (o/16B)

JF SUID VRYSTAAT HOKKIE O16S

 

Die volgende JF-spelers is ingesluit in die S o/14-Suid-Vrystaat hokkiespan:

Agter v.l.n.r:  Dylan Crout (o/14B) , Henco Gerber (o/14B) , Antonio Grobbelaar (o/14B)

FOTO ONDER:   voor v.l.n.r:  Franco Lessing (o/14A) , Bongi Ngxita (o/14A) , Janco Labuschagne (o/14B) en

Reinhardt van Rhijn (o/14B)

 

JF SUID VRYSTAAT HOKKIE 014S

 

Die volgende JF-spelers is ingesluit in die D o/18- Suid-Vrystaat hokkiespan:

FOTO ONDER:  v.l.n.r:  Anja Kotzé (o/18A)  , Wilma Smith (o/18C)  en Megan le Hardy (o/18C)

SUID VRYSTAAT HOKKIE JIM FOUCHÉ HOËRSKOOL O18D

 

Die volgende JF-spelers is ingesluit in die D o/16-Suid-Vrystaat hokkiespan:

FOTO ONDER:  v.l.n.r:  Meghan Maasdorp (o/16D) , Bianca Retief (o/16D) , Nadine Hickley (o/16D) ,

Gabby Nel (o/16D) , Arina van Zyl (o/16C) en Carla van der Merwe (o/16C)

SUID VRYSTAAT HOKKIE JIM FOUCHÉ HOËRSKOOL O16 D