‘Speech / English Debate’-dag by die Wilgies is nie sommer net ‘n dag nie!

Nee, die volgende leerlinge het gladde bekkies en praat jou onder die tafel in!

Baie geluk aan :

JUNIOR WENNERS LAERSKOOL:

1ste       Jenni Muller

2de        Mienke Vlok

3de        Ernst Richeter

SENIOR WENNERS LAERSKOOL:

1ste       Le-Lin Muller

2de        Thandwa Nxayi

JUNIOR WENNERS HOËRSKOOL:

Janie van Rooyen

SENIOR WENNERS HOËRSKOOL:

1ste       Nadia van Coller

2de        Martinette Müller