Op Vrydag, 6 Maart 2015, het  leerders ‘n vertoning gehad oor hoe ‘n skaap geskeer word.  Daar was hope interessante inligting gegee en daar is ook meer vertel oor die loopbaa geleenthede van skaapskeer.  Die leerders het dit vreeslik geniet.