Welkom Volkskool se Junior Skaakspan het al hul ligawedstryde gewen.

Op die foto bo:

V.l.n.r. voor: Ariëhl Naude, Waldo Barreto, Martin Muller

V.l.n.r. agter: Juan-André Botha, Nicola v.d. Wath, Johan v.d. Watt en WJ Botha.