Tiaan Zietsman van Welkom Gimnasium, verower ‘n silwer medalje vir Judo tydens die Commonwealth Kampioenskappe.

Tiaan, baie geluk met die puik prestasie. Ons is baie trots op jou!