0/18 A- Seunshokkie-span van Hoërskool Bloemfontein het die 0/18 B-liga hierdie jaar vir die DERDE agtereenvolgende jaar gewen! Hulle het in die eindstryd met St. Andrews afgereken en in die semi-finaal vir Sand du Plessis gewen. Mnr. PJ Petersen is hulle afrigter.