Tydens Sentrale Volkskool Kroonstad se prysuitdeling het Emma Schutte die beker ontvang vir die Sportvrou van die jaar.