Ontvang  spesiale toekennings tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms !

Twee atlete van Sentreale Volkskool  het  tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms  spesiale toekennings vir hulle prestasies ontvang.

Dendre Aucamp  is  aangewys as beste senior  seuns  baanatleet (75m hekkies  S/12) , en Mia Marie Campher as beste senior dogter baanatleet (150m hekkies D/12)

 

Mia-Marie Campher en Dendre Aucamp