Sentrale Volkskool kroonstad se spelers word ingesluit in die Noord-Vrystaat 0/13A2 spanne

Danie Schoonraad en Ynez Pretorius van Sentrale Volkskool Kroonstad is gekies vir die NVS 0/13 A2 seuns en dogters spanne wat 2-8 Desember aan die Jukskei Kampioenskappe deelneem.