Sentrale Volkskool se 0/9A netbalspan van 2016 het die seisoen onoorwonne geeindig en word as ligawenners gekroon.

Op die foto bo:  v.l.n.r.:

Voor:  Simoné Janse van Rensburg, Pinkie Mokhotso, Joné de Winnaar en Dana-Lee Fourie
Middel:  Miné Naudé, Nadia Campher, DesiréJanse van Rensburg en Jani Wessels.
Agter:   Mev. Surette vanNiekerk (afrigter)