Sentrale Volkskool Kroonstad het sy toppresteerders van 2015 op die jaareindgeselligheid van die skool vereer. Louis du Plessis is as dux-leerling vir Graad 4 leerders aangewys