Vyf  atlete van Sentrale Volkskool Kroonstad  het tydens die Kroon Atletiek byeenkoms op 10 Februarie,  8 rekords in hulle onderskeie items verbeter  .

Voor:  Anè Crous  ( 60m D/8)

Agter van Links na Regs:  Joret Olivier  (1200m D/12), DJ Liebenberg (Skyfwerp , 80 m Hekkies en 200m hekkies S/13), Dendrè Aucamp (80 m Hekkies en 200m hekkies S/13), Margarete Zietsman  (75m hekkies  D/12 )