Die 0/13A rugbyspan van Sentrale Volkskool in Kroonstad het die Odensia aandreeks vir 0/13 spanne gewen.

In die eerste wedstryd het Sentraal teen Truida Kestell van Bethlehem te staan gekom en het hulle 21-12 geklop, in die tweede wedstryd het die span van Sentraal 29-5 geseëvier teen Merriespruit en daarmee ook tot die finaal deurgedring waar hulle vir Kroonheuwel primêre skool 10-3 gewen het.

Van voor na agter,Links na regs:

Voor: Louis Janse van Vuuren, Duan Smit,

Middel: DW Staal, Ethan Sadler, Mnr S Bester (Afrigter), Connie Campher (Kaptein), Mnr J Viljoen (Afrigter), Stephan Kriel, Quintin Marais.

Agter: Zander Pelser, Manie van Niekerk, Henro Hattingh, Dendrè Aucamp, Corniel Prinsloo, Juandrè Greyling, Janus Coetzee, Tewie Lotter, Elandrè van der Merwe, DJ Liebenberg, Paul Zietsman, Wian Herbst, Dian Jordaan