Baie geluk aan Sentraal se 0/15  A rugbyspan wat in die finaal van die Vrystaat Hoërskole A 1 –Liga die trofee met JF deel as wenners van die liga nadat hulle 12 elk teen JF gespeel het.

Span soos op foto bo:

Voor V.l.n.r : Johann Grobelaar

2 de ry v.l.n.r : Francois du Plessis, Corne Gravett, Diaan Hatting (Kaptein) Christian Noordman, Janco Kachelhoffer

Agter v.l.n.r  : Wiann Coetzee , Christiaan Duvenage, Ruben Bredenkamp, Johann Human, Giovanne Venter, Michael Vosloo, Rikhard van Niekerk, Dehan Venter, George van Huyssteen