Die Hokkieleerders van Hoërskool Sentraal is beloon vir hulle harde werk en is almal in onderskeie Suid-Vrystaatspanne opgeneem.

SENTRAAL HOKKIEDOGTERS SUID-VRYSTAAT SPANNE

Seuns:

SENTRAAL HOKKIESEUNS SUID-VRYSTAAT SPANNE

Ons is baie trots op julle.