Senties se hoofseun word gekies as die NFS-hokkiespan se kaptein

Paul Zietsman, hoofseun van Sentrale Volkskool Kroonstad is gekies as kaptein van die NFS o/13 Hokkiespan.