Op 17 April het die ATKV Redenaars in Bethlehem deelgeneem en die volgende redenaars het deurgedring na die semi-finaal wat op 22 Mei by Grey in Bloemfontein sal plaasvind.

Op foto voor is Nike Botha Graad 3 – Lekker is net ‘n vinger lank: ‘n Mens het tien vingers om ‘n leeftyd te hou.

Agter is Carla Crous Graad 5 – Blaffende honed byt nie: My mamma se blaf het ‘n byt.

Paul Zietsman Graad 7 – ‘n Boom groei altyd ‘n skaduwee: Ouers moet liewers detensie sit as kinders.

Mia Jordaan Graad 4 – Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie: Ware sukses het geen kitsresep nie.