Conrad Hattingh van Sentrale Volkskool is in die 0/12A Griffons rugbyspan ingesluit wat gedurende die Junie vakansie aan die laerskole Rugbyweek deelgeneem het.