Senties spog met verskeie kategoriewenners tydens die Eisteddfod Kunstefees vir Spraak & Drama.

Foto heel bo:

Voor :                    Elizabeth Venter, Isabelle Koch, Mieke Steyl, Keylie Steyl.

Agter :                  Katya Steyl, Nieke Botha, Carla Crous, GeZaahn Griesel.

Afwesig :             Bernd Nel & Merinda Cronje

Die volgende leerders het tydens die Eisteddfod uitstekend gevaar in Musiek.

eisteddfod-musiek-senties-kroonstad

Lorinda du Plessis – Kategorie wenner (Solo sang), Isabelle Koch – Kategorie wenner (Sang), Reul Botha – Kategorie wenner (Klavier)

eisteddfodd-bernd-nel-musiek-senties

Bernd Nel (foto bo) is tydens die Eisteddfod Kunstefees aangewys as Kategorie wenner in die volgende kategoriee :

Ligte musiek uit ‘n Musiekblyspel & Ligte musiek met ‘n Klavierbegeleiding.

eisteddfod-graad-2-kategoriewenners-senties

Foto bo:  Graad 2 Kategoriewenners tydens die Eisteddfod Kunstefees vir spreekkore.

eisteddfod-graad-3-kategoriewenners-senties

Foto bo:  Graad 3 Kategoriewenners tydens die Eisteddfod Kunstefees vir spreekkore.