Radikale Redenaars Landswye Finaal :

Miya Jordaan, ‘n Gr.5 leerling van Sentrale Volkskool, het om 6 Sept in Bloemfontein deelgeneem aan die Vrystaat Finaal. Sy het deurgedring na die Landswye finaal wat 14 Okt. in Pretoria plaasvind.

Op die foto bo:  Miya Jordaan