Die o/19C netbalspan van die Hoërskool Sand du Plessis wen die liga teen Pres. Steyn met 19 – 16.  Wel gedaan!!