Vrystaat Kiewiete

Sannies is baie trots op die volgende seuns wat ingesluit in die Vrystaatse Kiewiete spanne.

0/19’s van links: Nicky Hattingh, Andre vd Berg, JJ Marais, Lorenco vd Westhuizen, Lanze Botha, Tebo Maroke en Marcel Smit(o/k).

Die seuns het reeds twee opwarmings wedstryde gespeel en die uitslae is soos volg:

0/16’s: teen Oos-Vrystaat wen 54-12

teen Sandveld wen 28-0

0/19’s: teen Oos-Vrystaat wen 21-19

teen Sandveld en 31-29

Die onder 16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot 1 Julie en die onder 19 week vind in Reitz plaas vanaf 28 Junie tot 9 Julie 2015.