Vrystaat Kiewiete

Die skool is regtig trots op die volgende seuns wat ingesluit is in die Vrystaatse Kiewiete spanne.

SANNIES ONDER 16 KIEWIETSPAN

0/16’s van links: Arthur Watkins, William Bloem, Rudolf Coetzee, Gerhard Fouche(o/k), Michael Armstrong en Enrico Vermaak.

 

SANNIES ONDER 19 KIEWIETSPAN

0/19’s van links: Nicky Hattingh, Andre vd Berg, JJ Marais, Lorenco vd Westhuizen, Lanze Botha, Tebo Maroke en Marcel Smit(o/k).

Die seuns het alreeds twee opwarmingswedstryde gespeel en die uitslae is soos volg:

0/16’s: teen Oos-Vrystaat wen 54-12

teen Sandveld wen 28-0

0/19’s: teen Oos-Vrystaat wen 21-19

teen Sandveld en 31-29

Die onder 16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot 1 Julie en die onder 19 week vind in Reitz plaas vanaf 28 Junie tot 9 Julie 2015.

Ons wens die seuns alle sterkte toe en hoop dat hulle die skool se naam gaan hoog hou by die weke.