Baie geluk aan die volgende 0/16 Rugbyspelers van Hoërskool Sentraal wat ingesluit in onderskeie Vrystaatspanne:

FOTO BO:

Voor: V.L.N.R  :  Cobus Raadt , Charl Engelbrecht

Agter V.L.N.R :  Keeno Orlein , Andile Mfazwe , Albert Annandale, Tertius Terblanche