Tydens die SA Tweekampkampioenskappe het Rooiskoolleerders baie goed presteer.

FOTO BO:  Anja van der Merwe (37ste), Franna van Niekerk (19de), Zak van Niekerk (16de) en Meyer van der Merwe (19de).

Foto verskaf