Rooiskool se A gholfspan het puik presteer tydens VRYSTAAT HOËRSKOOL TOERNOOI toe hul 2de geëindig het en daarmee gekwalifiseer het om aan die SA HOËRSKOOL TOERNOOI te gaan deelneem.6 skole het deelgeneem en die top 2 kwalifiseer. Die span was Charl Oosthuizen; Franco Froneman, Kobus du Preez en Ge-Rico Muller. Toernooi vind tydens Augustus plaas.

Foto: Jaco Froneman