Die netbalspelers van Rooiskool in Kroonstad (foto bo) is in die Fezile Dabi netbalspanne opgeneem:

Voor: Megan-Lee Pretorius 0/14, Richelle Abreu da Silva 0/14, Johalize Steenkamp 0/14

Agter: Marié Pieterse 0/14, Su-Mari Lues 0/15, Johané van Coller 0/14