Tydens Rooiskool se kleurgala is Meyer vander Merwe en Leané Jordaan as die vinnigste swemmers van die skool tydens die”Dash-4-Cash” item aangewys